Die kapteins, onderkapteins en afrigters van Hoër Tegniese Tom Naudé se rugbyspanne het verlede Donderdag ontvangs geneem van nuwe truie en broeke vir die seisoen wat voorlê. Die skool het die borge van die onderskeie spanne vir hul bydrae bedank. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com Related Articles KYK: Oosskool onnies dans ballet Sekelbosfees stel …
Die kapteins, onderkapteins en afrigters van Hoër Tegniese Tom Naudé se rugbyspanne het verlede Donderdag ontvangs geneem van nuwe truie en broeke vir die seisoen wat voorlê.
Die skool het die borge van die onderskeie spanne vir hul bydrae bedank.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com