NewsSchools
Tommies-rugbyspanne spog met nuwe truie, broeke
Die kapteins, onderkapteins en afrigters van Hoër Tegniese Tom Naudé se rugbyspanne het verlede Donderdag ontvangs geneem van nuwe truie en broeke vir die seisoen wat voorlê. Die skool het die borge van die onderskeie spanne vir hul bydrae bedank. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die kapteins, onderkapteins en afrigters van Hoër Tegniese Tom Naudé se rugbyspanne het verlede Donderdag ontvangs geneem van nuwe truie en broeke vir die seisoen wat voorlê.
Die skool het die borge van die onderskeie spanne vir hul bydrae bedank.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



