Die leerders en personeel van Laerskool Pietersburg Oos het gister hul spanne verwelkom wat vandag op die skool terrein die skool se eer gaan verdedig teen die rugby-en-netbalspanne van Constantia en Orion in die Super 12 skole kompetisie.
POLOKWANE – Hier is die spanne wat Oosskool se naam hoog gaan hou: