NewsSchools

As my Teddie kon praat, sou hy die volgende sê:

Review het aan 'n paar Laerskool Pietersburg-Oos leerders gevra wat hulle bere vir hulle sou sê, indien dié kon praat.

POLOKWANE – Teddiebere is een of ander tyd deel van ons almal se lewens. As baba, wanneer daar na speelgoed gesoek word of as kleuter, om die donker minder vreesaanjaend te maak. Sommige van ons deel ook graag ons planne met ons teddiebere. Ons vertel hulle van ons teleurstellings en diepste geheime met die wete dat, aangesien hulle nie kan praat nie, ons geheime veilig sal wees. Maar wat ás hulle sou kon praat? Review het aan ‘n paar Laerskool Pietersburg-Oos leerders gevra wat hulle bere vir hulle sou sê, indien dié kon praat.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button