[VIDEO] Hoogtepunte van Mnr en Mej PHS

Gerhard Maré was op die aand gekroon as Mnr. PHS en Juané Vorster het as Mej. PHS weggestap

POLOWKANE – Vanjaar was die 26ste jaar wat Mnr en Mej PHS aangebied was.  ‘Grease’  was die tema vir die aand, met die saal se versierings wat mooi daarby gepas het.

Die gehoor was vermaak met verskillende dans- en sangitems wat deur die deelnemers uitgevoer was.  Gerhard Maré was op die aand gekroon as Mnr. PHS en Juané Vorster het as Mej. PHS weggestap.

Lees meer hieroor in volgende week se Review.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version