Suikerbekkies is die lekkerste skool omdat…

Suikerbekkie Kleuterskool sorg al die afgelope 40 jaar dat kleuters gesonde boustene vir hul skoolloopbaan ontvang.

POLOKWANE – Luister hier hoe die jong klomp vertel waarom dié skool vir hulle ‘n lekker skool is…

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version