Die eerstespanne van Hoërskool Pietersburg is gekies en sal vannaand aangekondig word by die skool tydens 'n spesiale funksie. Die spanne gaan die skool se naam hoog hou in rugby, netbal en hokkie. Review het met die kapteins gesels. Luister hier...
POLOKWANE – Die eerstespanne van Hoërskool Pietersburg is gekies en sal vannaand aangekondig word by die skool tydens ‘n spesiale funksie. Die spanne gaan die skool se naam hoog hou in rugby, netbal en hokkie. Review het met die kapteins gesels. Luister hier…