NewsSchools

Pieties-hokkiespelers berei voor vir seisoen

Hokkiespelers het hul beste voetjie voor gesit tydens Hoërskool Pietersburg (PHS) se rondomtalie wat Saterdag by die skool gehou is. Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, is die rondomtalie vir seun- en meisie­spanne gehou en is daar harde hokkie gespeel sodat afrigters goeie talent kon identifiseer om spanne vir die komende seisoen te finaliseer. …

Hokkiespelers het hul beste voetjie voor gesit tydens Hoërskool Pietersburg (PHS) se rondomtalie wat Saterdag by die skool gehou is.
Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, is die rondomtalie vir seun- en meisie­spanne gehou en is daar harde hokkie gespeel sodat afrigters goeie talent kon identifiseer om spanne vir die komende seisoen te finaliseer.
Geen rekord van uitslae is gehou is nie.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die o.15-speler, Melissa Smit ontvang die bal.
Karla Kriel en Anmarie Grobler, o.14, spook om balbesit.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button