NewsSchools

Kruinie gekies vir Limpopo-atletiekspan

Een van Curro Heuwelkruin se atlete is onlangs tot die provinsiale atletiekspan verkies. Die skool se spognaelloper, Irene Hurter, is vir die o.19-span gekies terwyl laerskoolatlete, Phenyo Mulaudzi, Imke Lottering, Hanno van Zyl en Sebastian Senekal eersdaags aan die provinsiale atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Een van Curro Heuwelkruin se atlete is onlangs tot die provinsiale atletiekspan verkies.
Die skool se spognaelloper, Irene Hurter, is vir die o.19-span gekies terwyl laerskoolatlete, Phenyo Mulaudzi, Imke Lottering, Hanno van Zyl en Sebastian Senekal eersdaags aan die provinsiale atletiekkampioenskappe gaan deelneem.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Irene Hurter in aksie tydens ‘n byeenkoms vroeër vanjaar. Sy is vir die o.19-Limpopo atletiekspan gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button