Suidskool kraai koning in eerste skaakliga

Verskeie spelers van Pie­tersburg Laerskool en Curro Heuwelkruin het verlede Woensdag by Kruinies bymekaar gekom om aan die eerste skaakliga van die jaar deel te neem. Alhoewel individuele uitslae nie bekend was nie, is daar wel aangedui dat Suidskool in al die ouderdomsgroepe, o.9, o.11 en o.13 met die louere weggestap het. Storie en foto’s: RC …

Verskeie spelers van Pie­tersburg Laerskool en Curro Heuwelkruin het verlede Woensdag by Kruinies bymekaar gekom om aan die eerste skaakliga van die jaar deel te neem.
Alhoewel individuele uitslae nie bekend was nie, is daar wel aangedui dat Suidskool in al die ouderdomsgroepe, o.9, o.11 en o.13 met die louere weggestap het.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@

Kruinies se o.9-speler, Ro­bert Pietersen, skuif ‘n pion.

gmail.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version