VIDEO: Mokopane ma beswaard oor taxi’s in Krugerstraat

Ouers is bekommerd oor hulle kinders se veiligheid, wat verby taxi's wat in Krugerstraat staan by die N.G. Moedergemeente, moet loop oppad en van die skole in die gebied.

MOKOPANE – Een van die ouers van Laerskool Krugerpark spreek haar kommer uit op ‘n video…

Lees die volle berig in vandees week se Bosveld Review.

bosnews@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version