Piet Hugo hoededag: leerders vertel oor hul hoedens

Leerders van Laerskool Piet Hugo het verlede Vrydag die geleentheid gehad om prettige, kleurvolle hoede skool toe te dra.

POLOKWANE –  Dié inisiatief is is deel van die gr. R-groep se fondsinsamelingsdag. Daar was ook heerlike eetgoed te koop tydens pouse. Geld wat ingesamel word, gaan aan die skool vir die koop van toerusting en ander uitgawes.

Die leerders het gespog met hulle spoghoede. Uit elke graad is ‘n wenner aangekondig en uit dié wenners is daar dan drie wenners gekies.

Review het met hulle gaan gesels oor wié hul hoedens gemaak het, en hoe lank dit gevat het:

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version