POLOKWANE – Dié inisiatief is is deel van die gr. R-groep se fondsinsamelingsdag. Daar was ook heerlike eetgoed te koop tydens pouse. Geld wat ingesamel word, gaan aan die skool vir die koop van toerusting en ander uitgawes.
Die leerders het gespog met hulle spoghoede. Uit elke graad is ‘n wenner aangekondig en uit dié wenners is daar dan drie wenners gekies.
Review het met hulle gaan gesels oor wié hul hoedens gemaak het, en hoe lank dit gevat het: