Local NewsNews

[VIDEOS] Ons dink aan julle, Hoërskool Driehoek

Review het met leerders van Hoërskool Pietersburg en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé gaan gesels, hulle deel boodskappe van ondersteuning aan Hoërskool Driehoek.

POLOKWANE – Vier leerders van Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is dood en talle beseer nadat ‘n loopvlak by die skool, Vrydag, 1 Februarie ineengestort het. ‘n Tragedie soos dié, is nie net ‘n tragedie vir die betrokke skool se ouers, leerders en personeel nie, maar dit raak ook ander ouers, leerders en personeel se harte.

Lees meer: Fourth learner confirmed dead in Vanderbijlpark bridge collapse

Review het met leerders van Hoërskool Pietersburg en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé gaan gesels, hulle deel boodskappe van ondersteuning aan Hoërskool Driehoek.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button