GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Oosskool verwelkom gr.1’s

Op Vrydag, 18 Januarie, het opgewonde graadeens en hul ouers vroeg reeds by die skool saamgekom vir dié dag se verrigtinge.

“Môre, Meneer Pelser,” begroet Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se gr.1-blinkooggroep hul skoolhoof, Gideon Pelzer, op die dag wat hulle amptelik by die skool ingehuldig word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button