[FOTOS] HPP-atlete wys hulle staal

Die atletiekseisoen is nou in volle gang en Hoërskool Piet Potgieter het sy eerste atletiekbyeenkoms teen ander skole in die omgewing op Vrydag, 18 Januarie gehou.

MOKOPANE – Daar is teen Hoërskool Ellisras van Lephalale en Hoërskool Warmbad van Bela- Bela kragte gemeet tydens die Driehoekige byeenkoms.

Bosveld was daar en het saam met fotograaf Ockert van der Westhuizen die aksie vasgevang. Lees meer en sien ook foto’s in vandeesweek se koerant.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version