MOKOPANE – Die drie verdagtes wat gearesteer is vir die moord op Chris Williams (32) het Donderdag, 17 Januarie in Mokopane landdroshof verskyn en die aansoek vir borg is uitgestel.
“Die drie verdagtes is binne 24 uur na Chris se gru- moord Maandagaand 14 Januarie in hegtenis geneem.
Hulle is in die Ramokgopa-informele nersetting buite Mankweng in Botlokwa-Polisie area gearresteer. Brigadier, Motlafela Mojapelo, Woordvoerder van SAPS Limpopo sê die die hof datum is uitgestel na Donderdag, 24 Januarie vir formele borgaansoek.
Lees die volle berig oor die sinnelose moord op Chris in vandeesweek se Bosveld Review