POLOKWANE – Ouma Sarah sal Saterdag om 09:00 vanuit die Verenigende Gereformeerde Kerk Westenburg (VGK) oorkant die swembad in Westenburg begrawe word. Gaste kan ook om 08:00 Saterdag by haar huis vergader.
Daar sal ook vandag (Donderdag) ‘n gebedsdiens om 19:00 by haar huis in John Smithstraat gehou word.
Lees meer oor haar in dié week se Polokwane Review op bladsy 4