NewsSchools

Graad R-leerders reg vir grootskool

Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het tydens hul gradeplegtigheid verlede Woensdag gewys dat hulle vir graad 1 gerat is. Ouers kon trots in die saal toekyk hoe elke kleuter op die verhoog stap en ‘n sertifikaat ontvang wat bevestig dat hulle die stof van graad R kan afskud en volgende jaar graad 1 sonder huiwering …

Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het tydens hul gradeplegtigheid verlede Woensdag gewys dat hulle vir graad 1 gerat is.
Ouers kon trots in die saal toekyk hoe elke kleuter op die verhoog stap en ‘n sertifikaat ontvang wat bevestig dat hulle die stof van graad R
kan afskud en volgende jaar graad 1 sonder huiwering kan aanpak.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Leerkrag Susan Greyling meen Aden Jansen van Rensburg is gereed vir graad 1.
Die Beerklas wag opgewonde vir hul beurt op die verhoog.

Related Articles

Back to top button