Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n algemene fondsinsameling gehou waartydens leerders vir ‘n fooi volgens die tema ‘Whacky Friday – Dots and Stripes’ kon aantrek.
Die senior wenner was Layla Marais en die junior wenner was Yvonne Aucamp. Zuané Pretorius, Laila Eagar en Schalk Eagar is ook uitgesonder vir hulle oorspronklike uitrustings.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za