POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos se revue het verlede week plaas gevind. Vanjaar se titel Daar is ‘n Kinkel in die Kabel.
Met behulp van musiek en danse deur die jare heen, neem die verskillende graadgroepe die gehoor op ‘n reis deur TV se bestaan.
Kyk hier na videos en fotos:
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/IMG_9841-Medium-800x533.jpg)