Suidskool presteer tydens vriendskaplike atletiekbyeenkoms

Atlete van verskeie laerskole in die stad het verlede Donderdag vriendskaplik op die ou Peter Mokaba Stadion meegeding ter voorbereiding van volgende jaar se atletiekseisoen. Die gasheerskool, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin, Laerskool Pietersburg-Oos, Eagle’s Nest Christian School en Myngenoegen English Medium Private School het mekaar in baan- en velditems aangevat en is hoofsaaklik vir afrigters …

Atlete van verskeie laerskole in die stad het verlede Donderdag vriendskaplik op die ou Peter Mokaba Stadion meegeding ter voorbereiding van volgende jaar se atletiekseisoen. Die gasheerskool, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin, Laerskool Pietersburg-Oos, Eagle’s Nest Christian School en Myngenoegen English Medium Private School het mekaar in baan- en velditems aangevat en is hoofsaaklik vir afrigters georganiseer om vroeg reeds talent te identifiseer, volgens Suidskool-skakelbeampte, Charlotte van den Berg.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Emily Lange, o.10, van Pietersburg Laerskool wen die 1 200 m.
Tanaka Gopo, o.10, van Kruinies eindig tweede tydens die 1 200 m.
Die o.11-atleet, Mia de Jager, van Suidskool behaal ‘n sege in verspring.
Kruinies se o.11-atleet, WD Lombaard, spring met mening.
Suidskoolatlete, Rochelle Berry (wenner)en Clarise Coulson neem die voortou in die 1 000 m vir o.10-atlete.
Leochardré Isaacs, o.11, van Suidskool.
Suidskool se o.10-gewigstootatleet, Lujandré Koegelenberg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version