NewsSchools
Suidskool presteer tydens vriendskaplike atletiekbyeenkoms
Atlete van verskeie laerskole in die stad het verlede Donderdag vriendskaplik op die ou Peter Mokaba Stadion meegeding ter voorbereiding van volgende jaar se atletiekseisoen. Die gasheerskool, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin, Laerskool Pietersburg-Oos, Eagle’s Nest Christian School en Myngenoegen English Medium Private School het mekaar in baan- en velditems aangevat en is hoofsaaklik vir afrigters …

Atlete van verskeie laerskole in die stad het verlede Donderdag vriendskaplik op die ou Peter Mokaba Stadion meegeding ter voorbereiding van volgende jaar se atletiekseisoen. Die gasheerskool, Pietersburg Laerskool, Curro Heuwelkruin, Laerskool Pietersburg-Oos, Eagle’s Nest Christian School en Myngenoegen English Medium Private School het mekaar in baan- en velditems aangevat en is hoofsaaklik vir afrigters georganiseer om vroeg reeds talent te identifiseer, volgens Suidskool-skakelbeampte, Charlotte van den Berg.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



