POLOKWANE – Dié twee het onlangs besluit om die harte van die kinders by Ngwana Babahuis bly te maak deur vir hulle te gaan kuier. Hulle kort egter donasies en vra die gemeenskap om hulle te help.
Petro du Preez van die Pietersburg Help Groep vat hande met die broers.
Vir donasies kontak André by 082 863 5001, Rudolf by 079 809 5429 of Petro by 078 453 1433.