Local NewsNews

[VIDEO] Gedenkloop by Polokwane-atletiekklubs vir Bantjes-gesin

Die bekende Bantjes-egpaar, Pierre en Erika is onder die 28 oorledenes wat in ‘n gru-ongeluk op die N1 Vrydag oorlede is.

POLOKWANE – Atletiekklubs van Polokwane het vroeg Sondagoggend bymekaargekom om ‘n gedenkloop te doen ter herinnering aan Erika en Pierre Bantjes wat Vrydag in die gru-ongeluk op die N1 oorlede is.

Lees meer: Bekende Polokwane egpaar sterf in gru-ongeluk

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button