VIDEO: PHS matrieks roep skool vaarwel

Die was die laaste skooldag vir die gr. 12-leerders van PHS en om hulle totsiens te sê op 'n gepaste Pietie-wyse het hulle lekker saam in die matriekblok gekuier en gesing, so vir oulaas.

POLOKWANE – Later het die leiers die simbole van die skool aan die 2019-leiers oorhandig.

Koekeloer gerus hier

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version