GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

VIDEO: Gr.R Atletiekdag by Oosskool

Atletiek is veld-en baan-items en dit was ook die geval by Laerskool Pietersburg-Oos se gr.R-atletiekdag.

POLOKWANE – Die Tjokkers en Juffers begin die verrigtinge met ‘n optog en dan ‘n kreet waarna hulle aan naelloop en hekkies deelneem. Daarna gaan elke klas na ‘n item, wat insluit hoogspring, bal gooi en skop, skopfietsry, kruiwastoot en ‘n hindernisbaan.
Oud en jonk, mammas en pappas tot oupa en ouma geniet die pret saam en die jongspan kry net nie genoeg van die atletiek-pret nie.

Kyk hier na die aktiwiteite:

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button