LUISTER: Agter die skerms van Stroomop

Review het met akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts gesels oor die buitelig rolprent, Stroomop wat onlang by Hoërskool Pietersburg gewys is. Review wou bietjie meer oor dié twee sterre weet en wat alles agter die skerms gebeur.

POLOKWANE – Dit is eerste rolprent wat Ivan, op sy eie reggiseur was en Donnalee was een van die hoofkarakters. Dit is ook die eerste rolprent waar Ivan nie voor die skerm was nie, maar wel agter.

Van die vrae wat Review wou weet:

Wat dink julle van die skool en wat was julle ondervinding hier?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/phs-cut.mp3?_=1

Wat het die rolprent maklik en moeilik gemaak?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/maklik-cut.mp3?_=2

Gaan julle net Afrikaanse rolprent uitbring? Of wat hou die toekoms in?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/afrikaans-_cut.mp3?_=3

Hoe belangrik is saamwerking in só produksie?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/saam-werkcut.mp3?_=4

Hoe verskil dit van voor die kamera na agter die kamera?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/voor-nacut.mp3?_=5

Raad aan iemand wat ook soos jy, wil beweeg van akteur na reggiseur?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/wagcut.mp3?_=6

Hoe hou julle die mense tydens die produksie gemotiveerd?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/motiveercut.mp3?_=7

Hoe belangrik is die inkoop van akteurs en ander in die maak van ‘n rolprent?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/inkoopcut.mp3?_=8

Hoekom wys julle die rolprent in dié formaat?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/ooplugcut.mp3?_=9

Terugvoer wat julle gekry het?

https://www.citizen.co.za/review-online/wp-content/uploads/sites/68/2018/10/terugvoercut.mp3?_=10

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version