NewsSchools

Kleuterkarnaval ‘n ware feesgeleentheid by kleuterskool

Suikerbekkie Kleuterskool se konsert was ‘n fees van veelkleurige kostuums, opgewekte musiek en ‘n ongewone versameling diere. Die kleuters is in ongewone diere soos labrakadabradors, eenhorings, pappegaaie, leeus en olifante opgedeel. Sherize Vercueil, onderwysstudent by die skool, het die hele konsep met bypassende musiek, choreografie en selfs die rekwisiete behartig en al die onderwysers het …

Suikerbekkie Kleuterskool se konsert was ‘n fees van veelkleurige kostuums, opgewekte musiek en ‘n ongewone versameling diere.
Die kleuters is in ongewone diere soos labrakadabradors, eenhorings, pappegaaie, leeus en olifante opgedeel.
Sherize Vercueil, onderwysstudent by die skool, het die hele konsep met bypassende musiek, choreografie en selfs die rekwisiete behartig en al die onderwysers het gehelp.
Rolien Nortje, skoolhoof, is baie beïndruk met die kleuters en personeel se ywer en entoesiasme.

Storie en foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

Kyla Simpson in ‘n leeumondering.
Leah van Jaarsveld sing met oorgawe.
Kristin Prinsloo is ‘n begeesterde hond.
Vianca Roos, Neo Maunatlala en Elouze du Toit leef hul in.
Die eenhorings is Henricus Oosthuizen, Theo du Toit, Martin Venter, Wian van der Walt en Liano Viviers.
Demi-Leigh Wessels wag vir die musiek om te begin.
Karlien Groenewald is effe oorweldig deur die groot gehoor.
‘n Vriendelike leeu, Xander Maré.
Venechka Pretorius en Diané Putter op maat van die musiek.

Related Articles

Back to top button