Local NewsNews

BREAKING NEWS – Vermis: Help familie soek na Boet Hattingh

Boet Hattingh (65) word sedert 20 September vermis nadat hy vanaf plot 92, Leeuwkuil ‘n saamry geleentheid Polokwane toe geneem het, maar nooit by sy bestemming aangekom het nie. Sy skoonseun, Kobus Mienie, sê Hattingh is ook bekend as Veggies en sy volle name is Louwrens Petrus. Hy het glo op die dag van sy …

Boet Hattingh (65) word sedert 20 September vermis nadat hy vanaf plot 92, Leeuwkuil ‘n saamry geleentheid Polokwane toe geneem het, maar nooit by sy bestemming aangekom het nie.
Sy skoonseun, Kobus Mienie, sê Hattingh is ook bekend as Veggies en sy volle name is Louwrens Petrus. Hy het glo op die dag van sy verdwning ‘n denimbroek en hoedjie aangehad. “Ons is nie seker van die tipe hemp wat hy aangehad het nie. Hy sou glo by ‘n vriend in die stad gaan kuier, maar het nooit opgedaag nie,” sê Mienie.
Hattingh is volgens Mienie na bewering die volgende dag (21 September) in Devenishstraat gesien, maar sedertdien nog nie weer nie.
Hy sê Hattingh is reeds by die polisie as vermis aangemeld.
Enigiemand met inligting kan vir Kobus by 079 694 4101 of Louwrensia by 084 444 4409 skakel

Story: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

 

Related Articles

Back to top button