Fliekgangers swem Stroomop

Die bekende Suid Afrikaanse akteurs Ivan Botha en Donalee Roberts het weer in die stad kom kuier met hul nuutste kunswerk, Stroomop.

POLOKWANE –  Die fliek is op Hoërskool Pietersburg se rugbyveld gewys waar fliekgangers dit op komberse kon geniet.
Review het met van die fliekgangers gesels om te hoor waarom hulle dié fliek wil sien.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version