NewsSchools

Tommies wys hoofleiers, dagbestuur aan

Die dagbestuur van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé is verlede Donderdag tydens ‘n sere­moniële geleentheid aangewys.

Die dagbestuur van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé is verlede Donderdag tydens ‘n sere­moniële geleentheid aangewys.

Voorsitters, Andri Cronjé en Jonathan de Souza.
Ondervoorsitters akademie, Joni Appelgryn en Divan Pieterse.
Ondervoorsitters sport, Zandré Cloete en Tshe­go­fatso Waleng.

Related Articles

Back to top button