Local NewsNews
[VIDEO] Die ‘reënboog’ in ons nasie is…
Suid-Afrika met sy verskillende kulture en tale staan wêreldwyd bekend as die Reënboognasie, maar hoe dink kinders oor hierdie 'reënboog'?
POLOKWANE – Review het met Laerskool Pietersburg-Oos se gr. R-leerders gesels om te hoor wat die term vir hulle beteken.