Dra by vir Adel Cato

Adel Cato, 'n oud-Pietie, was op 16 Julie in 'n ernstige motorongeluk betrokke.

POLOKWNE – Hoërskool Pietersburg het dit goedgedink om ‘n lootjieverkoping te hou waarin heerlike vleispryse gewen kan word.

Die eerste prys is ‘n hele lam, die tweede prys ‘n maandvleispak en derde prys ‘n week vleispak.

Kaartjies kos slegs R50 en die trekking vind plaas op 31 Oktober.

Kaartjies is beskikbaar by PHS by Elmari (015) 297 3201, Oosskool by Dottie (015) 296 0940 of by Valerie by 082 510 8710.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version