POLOKWANE – Kinders maak soms hulle eie woorde op, woorde wat net hulle die betekenis van weet. Dan is daar ook woorde wat hulle nog nooit gehoor het nie. Een so ‘n woord is Pampier-vampier, beter bekend as die krambinder.
Review het by die gr. R-leerders van Laerskool Pieterburg-Oos gaan kuier om te hoor wat dié volksvreemde woord beteken.









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



