Revue maak leerkragte, ouers trots

Die ouergemeenskap en leerkragte is besonder trots op die onlangse puik prestasies van leerders op kulturele gebied. Die jaarlikse revuegroep met hul puik graadvertonings het vir twee aande die gehoor op hul voete met staande toejuigings gehad. Die tema van die opvoering was “Trots-Suid-Afrikaans”. Die twee leerkragte van die skool wat die organiseerders van die …

Die ouergemeenskap en leerkragte is besonder trots op die onlangse puik prestasies van leerders op kulturele gebied.

Die jaarlikse revuegroep met hul puik graadvertonings het vir twee aande die gehoor op hul voete met staande toejuigings gehad. Die tema van die opvoering was “Trots-Suid-Afrikaans”. Die twee leerkragte van die skool wat die organiseerders van die geleentheid was, Minette Espach en Candace van der Walt, sê die deelnemers het alles vir die geleentheid ingesit. Die slot­vertoning onder toesig van leerkrag, D Grobler, waarty­dens al die deelne­mers die lied “10 000 reasons” gesing het, was ‘n hoogtepunt.

Exit mobile version