NewsSchools

MEA leerders presteer gedurende Eisteddfod

Leerders van Marné Ebersohn Akademie het onlangs tydens die jaarlikse Eisteddfod gewys dat hulle nie net in groepe. maar ook in solo-items kan uitblink.

POLOKWANE – Die leerders het almal vir hul deelname 70% en meer gekry.

Uitslae:

• Drama Formele Poësie:

Gr. 10 – Theuns de Jager 85%.

Gr. 8 – Roald Pretorius 94%.

Gr. 9 – Ricky Henstock 93%.

Rickey henstock, Theuns de Jager en Roald Pretorius is die poësie leerders van MEA wat baie goed gevaar het in die Eisteddfod wat inlangs in die stad gehou is.

• Gedramatiseerde Spreekkoor:

Gr. 12 – Marné Ebersohn Akademie 96%.

Gr. 1-3 – Marné Ebersohn Akademie 81%.

Gr. 7 – Marné Ebersohn Akademie 94%.

Die gr 8 ene 9 spreekkoor van MEA.

Gr. 9 – Marné Ebersohn Akademie 92%.

Gr. R – Marné Ebersohn Akademie 97%.

Die Gr 10 en 11 spreekkoor van MEA.

• Redenaars:

Graad 1 tot 3 – Herman Nieman 66%.

Graad 10 tot 12 – Deone Steynberg 79 en Michaela Partridge 75%.

Deoné Stynberg en Michaela Partridge is twee van die leerders van MEA wat tyders die jaarlikse Eisteddfod baie goed gedoen het.

Graad 6 tot 7 – Tiwhan Botha 82%.

Redenaars leerders van MEA Hermen Nieman en Tiwhan Botha presteer goed by die Eisteddfod.

• Vokaal/Vocal Sangsolo: Afrikaans:

Gr.1 – Elsje Liddle 87%.

Gr.2 – Kayden- Jon Curtin 80%, Keanu Johnson 82%, Nikita Nieman 81% en Samantha Varela 78%.

• Sangsolo: Afrikaans:

Gr.3 – Herman Nieman 79%.

Gr.4 – Antjie Keartland 81, Mia Lepart 79%.

Gr.6 – Joleane Varela 77%.

Gr.8 tot 9 – Chane Smit 79% en Lizandrie van Staden 89%.

• Solo Singing: English:

Gr.2 – Isabella von Landsberg 80%.

Gr.3 – Nandie Smit 79%.

Gr.4 – Antjie Keartland 79%

Gr.5 – Jeanrie van der Merwe 76%.

Jeanrie van der merwe van MEA het aan die solo items in die Limpopo Eisteddfod deelgeneem en baie goed gevaar.

Gr.6 – Thearina Smit 79%.

Gr.7 – Jenna- Mae Curtin 80%.

Gr.8 tot 9 – Ricky Henstock 74%.

• Dans/Dance Kontemporêre Ballet Solo 12 jaar en ouer:

Jenna-Mae Curtin 70%.

Die leerders van MEA het aan die solo items tydens die Limpopo Eisteddfod deelgeneem.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button