NewsSchools

Suidskool-leerders skitter op kultuurgebied

Leerders van skole was die afgelope tyd ‘n miernes van bedrywighede met die Limpopo Eisteddfod, die Oppie tong af-redenaarskompetisie sowel as die Radikale Redenaars-kompetisie. Pietersburg Laerskool het hul goed van hul taak gekwyt met twaalf leerders wat tydens dié kompetisies bo 80% is verskeie kategorieë gehaal het. Die graad 7-redenaarspan met die tema “Google weet …

Leerders van skole was die afgelope tyd ‘n miernes van bedrywighede met die Limpopo Eisteddfod, die Oppie tong af-redenaarskompetisie sowel as die Radikale Redenaars-kompetisie.
Pietersburg Laerskool het hul goed van hul taak gekwyt met twaalf leerders wat tydens dié kompetisies bo 80% is verskeie kategorieë gehaal het.
Die graad 7-redenaarspan met die tema “Google weet nie alles nie” is tydens die Radikale Redenaars se streekfinaal by Hoërskool Pietersburg (PHS) gekies om in Oktober aan die finaal in Pretoria deel te neem.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Leerders wat bo 80% in die kompetisies verwerf het, is Emily Lange, Chanté Cronjé, Jana van der Veen, Carla Britz, Lee-Ann Visser en Rieke Bosman. Agter is Miné van der Veen, Luhandi Schutte, Martinette Potgieter, Anja Smit, Li-Mei Wessels en Mareli van der Merwe.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button