Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdagaand ‘n opskop in die skoolsaal gehou om die aanbreek van die lente te vier.
Graad 4 tot 7-leerders kon tot laataand heupe swaai en by ‘n prethoek in die voorportaal foto’s met ‘n verskeidenheid rekwisiete laat neem.