NewsSchools

PLS vier nuwe seisoen met lentesokkie

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag­aand ‘n opskop in die skoolsaal gehou om die aanbreek van die lente te vier. Graad 4 tot 7-leerders kon tot laataand heupe swaai en by ‘n prethoek in die voorportaal foto’s met ‘n verskeidenheid rekwisiete laat neem.

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag­aand ‘n opskop in die skoolsaal gehou om die aanbreek van die lente te vier.
Graad 4 tot 7-leerders kon tot laataand heupe swaai en by ‘n prethoek in die voorportaal foto’s met ‘n verskeidenheid rekwisiete laat neem.

Vriende Aiden Venter en Aydon Venter in graad 7 deel dieselfde name.
Die opgewekte Chanelle Schoeman en Kayla van Deventer.
Graad 6-leerders, Kiandra Smit, Simoné Janse van Nieuwenhuyzen, Michaela Smit en Cecille Venter saam met leerkrag, Martin Kröh.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button