Nuwe leiers aan stuur van sake by PHS

Die nuwe Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir 2018/19 is verlede week by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com Related Articles Swemmers swem swembad aan die brand KYK: Oosskool onnies dans ballet Sekelbosfees stel nie teleur SA’s wink vir landsdiener Danielle At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. …

Die nuwe Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir 2018/19 is verlede week by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die koshuis se VLR-lede is Jessica Young, Mia Schulenburg, Amanda Grobler (hoofmeisie), Alida du Preez en Janine Hendriks. Agter is Roy Stewart, Pieter Hoogenboezem, Diaan Geerkens (hoofseun), Hardus Saaiman en Derik Joubert.
Seuns VLR-lede is Roy Stewart, Christiaan Theunissen, Martin van Niekerk, Pieter Hoogenboezem, Sharn van Rensburg (hoofseun), Hardus Saaiman, Jaco du Toit, Brandon Cronjé, Jurgen F von Houwald en Gerhard Venter. Agter is Derik Joubert, Jancho Steyn, JJ Joubert, Wicus Neethling, Wian Kruger, Stephan de Lange, Ivan Reyneke, Zander de Ridder, Bart Oerlemans, Diaan Geerkens en Tristan van Tonder.
Die VLR-meisies is Kayla Crause, Juané Viljoen, Zandri Swartz, Mia Schulenburg, Marcelle de Jager (hoofmeisie), Welmi Groenewald, Zani Burger, Minette du Preez en Magderie Smit. Agter is Chaunté du Bruyn, Monene Anker, Amanda Grobler, Elismarie Olivier, Annemie Rheeder, Cara Coetzee, Yvette Louw, Alida du Preez, Carmen Pratt, Zydra Hattingh en Mia van Rhyn. Tenieke van der Walt was afwesig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version