Local NewsNews

Lourens Erasmus wys skuts hoe om hul akuraatheid te verbeter

Oud en jonk het hul skietvernuf op die proef gestel tydens die Bosveld Jagtersvereniging (BJV) se jaarlikse rondomtalieskietdag.

POLOKWANE – Lourens Erasmus, Voorsitter van die BJV, maak gebruik van dié geleentheid om ervare skut, Zander Janse van Rensburg (24) en onervare skut, Leoné Labuschagne (9) wat vir die eerste keer kom skiet, te wys hoe om ‘n vuurwapen stil te hou wanneer hulle dit afvuur.

“Dit gee aan die skut beheer oor die vuurwapen, sorg vir akuraatheid en ook veiligheid,” vertel Lourens.

Lees meer oor die dag in hierdie week se Review

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button