PLS-hoof blaas 62 kersies uit

PLS-Skoolhoof, Peet Bredenkamp, het verlede week sy 62ste verjaardag behoorlik by dié skool gevier.

POLOKWANE – PLS-Skoolhoof, Peet Bredenkamp, het verlede week sy 62ste verjaardag behoorlik by dié skool gevier.

Hy is verras met ‘n hoop geskenke en ‘n spesiale video waarin hy vereer word. Die joligheid het in die skoolsaal plaasgevind onder luide applous.

Skoolhoof Peet Bredenkamp en sy vrou, Liana Bredenkamp op hulle gelukkigste – tussen die PLS-kinders. Peet het verlede week sy 62ste verjaardag gevier.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version