NewsSchools

[VIDEO] Osies sien uit na somer pret en plesier

Review het met gr. 3-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos gaan gesels om te hoor waarna hulle die meeste uitsien hierdie somer.

POLOKWANE – Die dae word al hoe warmer en dit voel reeds of daar geen lente hierdie jaar was nie. Review het met gr. 3-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos gaan gesels om te hoor waarna hulle die meeste uitsien hierdie somer.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button