Osieteddies leer en trek aan soos wilde diere

‘n Verskeidenheid diere soos leeus, kameel­perde, skape en selfs ‘n muis en dinosourus het Vrydag op Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum se terrein in vindingryke uitrustings baljaar. Kleuters het verlede week van wilde diere geleer en die week afgesluit deur soos diere aan te trek. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com Related Articles SA’s wink vir landsdiener Danielle BE …

‘n Verskeidenheid diere soos leeus, kameel­perde, skape en selfs ‘n muis en dinosourus het Vrydag op Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum se terrein in vindingryke uitrustings baljaar. Kleuters het verlede week van wilde diere geleer en die week afgesluit deur soos diere aan te trek.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Kameelperd, Lu-Mar Slabbert en olifant, Müller Henning is beste vriende.
Twee kwaai leeus, Logan Strydom en Amy Parker.
Liané Linde in ‘n skaapmondering.
Nathan Oelofse is ‘n vriendelike eend.
Kameelperd, Hannes Leonard, het geleer ‘n kameelperd se lang nek verseker dat hy by die boonste blare kan bykom.
Emma Blount in haasgewaad.
Liehahn van Staden stel ‘n dinosourus voor.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version