NewsSchools
Osieteddies leer en trek aan soos wilde diere
‘n Verskeidenheid diere soos leeus, kameelperde, skape en selfs ‘n muis en dinosourus het Vrydag op Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum se terrein in vindingryke uitrustings baljaar. Kleuters het verlede week van wilde diere geleer en die week afgesluit deur soos diere aan te trek. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

‘n Verskeidenheid diere soos leeus, kameelperde, skape en selfs ‘n muis en dinosourus het Vrydag op Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum se terrein in vindingryke uitrustings baljaar. Kleuters het verlede week van wilde diere geleer en die week afgesluit deur soos diere aan te trek.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



