Laerskool Pietersburg-Oos het Dinsdag hul Top 10-leerders in graad 4 tot 7 vir die tweede kwartaal aangewys. Die leerders is met hulle prestasies gelukgewens en aangemoedig om vir die res van die jaar met hul sukses vol te hou. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za Related Articles ‘Goeie tennisouer moet leerproses vertrou’ – Sarel van Rooyen …
Laerskool Pietersburg-Oos het Dinsdag hul Top 10-leerders in graad 4 tot 7 vir die tweede kwartaal aangewys. Die leerders is met hulle prestasies gelukgewens en aangemoedig om vir die res van die jaar met hul sukses vol te hou.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za