NewsSchools

Sportsterre gerat vir provinsiale Bokkieweek

Ná hul deelname aan die Christelik Volkseie Onderwys (CVO) skole se bondedag wat onlangs in Lichtenburg gehou is, sien vyf sportsterre van Marné Ebersohn Akademie daarna uit om van 2 tot 6 Julie in Mookgophong teen ander skole van Limpopo aan die provinsiale rugby- en netbal bokkieweek deel te neem. Jazel Kern, o.19-netbalspeler, en Frazer …

Ná hul deelname aan die Christelik Volkseie Onderwys (CVO) skole se bondedag wat onlangs in Lichtenburg gehou is, sien vyf sportsterre van Marné Ebersohn Akademie daarna uit om van 2 tot 6 Julie in Mookgophong teen ander skole van Limpopo aan die provinsiale rugby- en netbal bokkieweek deel te neem.
Jazel Kern, o.19-netbalspeler, en Frazer Cronje en Marnus Harmse, o.16-rugbyspelers, gaan hul skool saam met Juan Daniels en Shaun Swart, o.19- spelers verteenwoordig.
“Ons het dit baie geniet om in Lichtenburg te gaan kuier en teen ander skole in die CVO-kraal deel te neem,” sê Jazel.

Storie en foto: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Related Articles

Back to top button