[KYK] Pieties-oumanne antwoord Tommies se uitdaging
Die Oumanne-span word opgemaak uit oudleerders en leerkragte van beide skole wat dan vir die jonger latte, en die toeskouers, wys wat nog in hulle steek.
POLOKWANE – Nadat Tom Naudé se Oumanne-span vroeër vandeesweek die Oumanne-span vah Hoërskool Pietersburg (PHS) uitgedaag het vir hul wedstryd volgende Saterdag op Tom Naudé se velde tydens die Bosveld Intervarsity, is hierdie PHS se antwoord: