NewsSchools

Graad R-leerders trots Suid-Afrikaans

Graad R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het op Afrikadag volgens die tema ‘Trots Suid-Afrikaans’ aangetrek. Daar was ‘n groot verskeidenheid verbeeldingryke uitrustings wat boere, jagters, Zoeloe’s, Voortrekkers en selfs ‘n braaier ingesluit het. Volkspele is gehou waarna elke kind ‘n beurt gekry het om meer te vertel oor wie hy uitbeeld en hoekom. Daarna is heerlik …

Graad R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het op Afrikadag volgens die tema ‘Trots Suid-Afrikaans’ aangetrek.
Daar was ‘n groot verskeidenheid verbeeldingryke uitrustings wat boere, jagters, Zoeloe’s, Voortrekkers en selfs ‘n braaier ingesluit het.
Volkspele is gehou waarna elke kind ‘n beurt gekry het om meer te vertel oor wie hy uitbeeld en hoekom. Daarna is heerlik partytjie gehou en speletjies gespeel.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Estielee Naudé en Wernich Daly doen volkspele.
Mioné van Staden is ‘n boeremeisie wat ‘n jagter wil word.
Graad R-onderwyser, Mariska Strydom, met Nia Schutte en Micha Faurie.
Ryan O’Reilly vertel van die lewe van ‘n boer.
Elisca Venter in Voortrekkerklere soos haar voorsate.
Martin Bergh in Zoeloedrag.
Ruben O’Reilly mik vir ‘n skoot terwyl Reinhardt de Vries skaterlag.
Voortrekkers, Luzè Zietsman, Hesti Meintjies en Annebelle Scheepers.
Graad R-onderwyser, Anjah de Nysschen, geniet Walter Steyn se jagstorie.

Related Articles

Back to top button